Click here to visit www.florcomgardens.co.za

 

clip_image002

Florcom Horticultural Services

Our mission is to provide a cost effective 1-stop source of information and consultation to the intensive horticultural industry

 

Opsomming van Florcom Horticultural Services se dienste:

Ons dienste bestaan uit drie afdelings:
1. Databasis (gratis).
2. Nuusbrief (gratis).
3. Konsultasiedienste.
 

1. Databasis (Gratis): Florcom Horticultural Services bied met sy databasis ‘n gratis diens aan die intensiewe landbou. Hierdie databasis bevat praktiese inligting in ‘n maklik verstaanbare formaat vir die professionele kweker van intensiewe en semi-intensiewe landbougewasse.

2. Nuusbrief (Gratis): Kwekers word ook aangemoedig om op ons gratis nuusbrief, wat maandeliks uitgegee word, in te teken – hierdie nuusbrief is vol praktiese inligting vir die landbouer (die intekenvorm is links op die tuisblad).

3. Konsultasie.

# Ons verskaf bemestingprogramme aan kwekers van blomme en groente. Kliek hier vir meer inligting.

# In-situ konsultasie aan kwekers van blomme en groente. Tarief is op navraag beskikbaar.

# Op die webtuiste word ‘n uitgebreide konsultasiediens onder die afdeling “consultation” verskaf. Slegs lede het toegang tot hierdie afdeling. Voordele van lidmaatskap word uiteengesit onder die afdeling: Membership.

 

 

Dr JAG Henning
Posbus 3671
Modimolle (Nylstroom)
0510

 

082 4534 294

florcom@icon.co.za